Loading Events

« All Events

SLOT Pretstap

February 23 @ 7:30 am - 1:00 pm

Laerskool Slot van die Paarl nooi almal om deel te kom neem aan ons 5km familie pretstap in die pragtige wingerde van Ridgeback Wines (naas die R44)

23 Februarie 2019 @ 8:00am

Inskrywings word aanvaar vanaf 7:30am @ R20/volwassene en R10.00/kind

Verversings te koop | Geen OTM fasiliteite beskikbaar

Vir meer inligting kontak slotvriende@gmail.com

Vertoef bietjie na die pretstap en bestel ‘n heerlike ontbyt by Ridgeback se restaurant, The Deck. Besoek www.ridgebackwines.co.za vir meer inligting

Details

Date:
February 23
Time:
7:30 am - 1:00 pm
Event Category: