Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Agri-B-BBEE Werkswinkel

July 17 @ 9:00 am - 1:00 pm

Hierdie werkswinkel is ‘n moet vir almal wat betrokke is of belangstel in B-BBEE en spesifiek in die landbou:

• Geheelbeeld en agtergrond omtrent B-BBEE in SA.
• Praktiese wenke om ‘n kwalifiserende telkaart te kry sonder
Swart Eienaarskap
• Kom op hoogte van die voorgestelde verandering wat op I
Desember 2019 in werking tree.
………………………………………………………………………………..

Datum: Woensdag, 17 Julie 2019
Plek: KWV Sensorium
Tyd: 09:00 – 12h30
– individuele bespreking tot 13:00

Kostes:
R980.00 per persoon (BTW uitgesluit)
Prys sluit in materiaal, tee/koffie & verversings.

GETALLE IS BEPERK SO BESPREEK GOU JOU PLEK!

Vir besprekings of verdere inligting, kontak ons gerus by
info@hopcal.co.za / 021 863 0830

Sien uit om u daar te sien!

Details

Date:
July 17
Time:
9:00 am - 1:00 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
July 17
Time:
9:00 am - 1:00 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map