Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Arbeidswetgewing Werkswinkel

June 6 @ 8:30 am - June 7 @ 4:30 pm

Duur: 2 dae
Koste: R2950 p.p plus BTW
Kontak: info@hopcal.co.za / 021 863 0830
Teikengroep: Topbestuur, Middelbestuur, Toesighouers

Inhoud:

1. Inleiding
o Die doel van Arbeidswetgewing
o Regte en pligte van die werkgewer-werknemer verhouding; Kollektiewe en individuele Arbeidswetgewing
2. Wet op Basiese Diensvoorwaardes en Sektorale Vasstelling vir Plaaswerkers
o Vertoning van wette in die werksplek;
o Wie is ’n werknemer – omvang van indiensneming;
o Tydelike Diensverskaffers en Arbeidskontrakteurs;
o Besonderhede van Indiensneming, vergoeding en diensbeëindiging;
o Regulering van werksure en verlof;
o Departement van Arbeid Inspeksies;
o Voorgestelde veranderinge aan wetgewing
3. Wet op Sekerheid van Verblyfreg (ESTA)
o Regte en pligte van grondeienaars;
o Regte en pligte van bewoners;
o Verblyfreg en Beëindiging van Verblyfreg;
o Lang-termyn verblyfreg;
o Uitsettingsbevele;
o Behuisingskontrakte en behuisingsbeleid;
o Huurooreenkomste
4. Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
o Oorsig
o Bestuur se verantwoordelikheid
o Risiko Analise
o G&V Verteenwoordigers
o Opleiding
o Werksbeserings en Siektes
5. Ander Wetgewing op Landbou van toepassing
o Wet op Gelyke Indiensneming
o Wet op Vaardigheidsontwikkeling
o Wet op Arbeidsverhoudinge
o Werkloosheidsversekering
o Ongevalleversekering

Details

Start:
June 6 @ 8:30 am
End:
June 7 @ 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Start:
June 6 @ 8:30 am
End:
June 7 @ 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map