Loading Events

« All Events

Arco Musica at Kronenburg Estate Paarl

March 21 @ 6:30 pm - 10:00 pm

Arco Musica kom maak ‘n draai in die Paarlvallei met musiek wat die hele familie kan geniet!
Arco orkes en sangers gaan instrumentale en vokale nommers doen wat die volgende insluit: ‘n Liedjie vir jou, Perfect, The story, What a wonderful world, Despacito, Lord of the Dance, Thinking out loud, I will always love you, Vivo per lei, O sole mio en vele meer. Van Afrikaans tot Italiaans en alles tussen-in!
Kaartjiepryse: R200 p/p (sluit Canape in) R80 vir kinders
Besprekings: kontak Thea 083 227 1266
Vir meer inligting oor ARCO: https://www.facebook.com/Arco-Musica-137051322309/?ref=br_rs

Details

Date:
March 21
Time:
6:30 pm - 10:00 pm
Event Category:

Venue

Kronenburg Estate , Paarl
R45 between Paarl and Wellington
Paarl, Western Cape 7630 South Africa
+ Google Map