Loading Events

« All Events

Basiese Menslike Hulpbronbestuur ‘Werkswinkel’

July 18 @ 8:30 am - July 19 @ 4:30 pm

Duur: 2 dae
Koste: R2950 plus BTW
Kontak: info@hopcal.co.za / 021 863 0830

Teikengroep: Topbestuur, Middelbestuur, Toesighouers, Kantoorpersoneel
Inhoud:
• Die MH-omgewing
• Regulerende raamwerk
• Werk diversiteit
• Werkgewer- en werknemer rolle
• Organisatoriese ontwerp
• Pos-Analise
• Pos-Ontwerp
• Posbeskrywings
• Werf die regte talent
• Keuring
• Kontrakte van indiensneming en regsvoldoening
• Induksie van werknemers
• Erkenning en beloning
• Werknemersbetrokkenheid
• Werknemersvoordele (Aftreefondse, gesondheidsorg en risikovoordele)
• Vereistes van die belangrikste wetgewing
• Opleiding en Ontwikkeling van werknemers
• Bestuurs- en leierskapsontwikkeling
• Bestuur van werknemersprestasie
• Bestuur van werknemersverhoudinge (Wangedrag, Onbevoegdheid en Operasionele Vereistes)
• Die bestuur van verandering

Details

Start:
July 18 @ 8:30 am
End:
July 19 @ 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Start:
July 18 @ 8:30 am
End:
July 19 @ 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map