Loading Events

« All Events

Blomme in haar hande – Skilder Werkswinkel (Akriel)

August 3 @ 9:30 am - 12:30 pm

Nog ‘n NUWE BLOMME SKILDERKLAS vir 2019. In hierdie klas gaan ons hande verf wat ‘n bos blomme vashou. Dit is ‘n demonstrasie skilderklas en geskik vir beginners en gevorderde studente. Ons verf, ontspan en kuier lekker saam. Klas raak vinnig vol so bespreek nog vandag jou plek. Daar is verskillende opsies van R180/ R260/ R300. Maak seker dat jy spesifiseer by bespreking. Kontak Christelle by 0843649718

Details

Date:
August 3
Time:
9:30 am - 12:30 pm
Event Category:

Venue

simonsvlei winery
Paarl
R101, 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
August 3
Time:
9:30 am - 12:30 pm
Event Category:

Venue

simonsvlei winery
Paarl
R101, 7646 South Africa
+ Google Map