Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Brei-Athon vir Internasionale Mandela Dag

June 8 @ 9:30 am - 2:00 pm

Saterdag, 08 Junie 2019 van 09h00 tot 14h00 by

PAARL MUSEUM ,Van der Lingenplein.

Koffie/Tee en verversings bedien.

 

Maak n verskil in ander se lewens.

Bring breipenne en wol of gebruik ons wol.Almal is welkom en ons sal jou self leer hoe om te brei!!!

Enige skenkings van wol,nie-bederfbare kos, boeke en skryfbehoeftes vir kinders,bruikbare ou klere en komberse is ook welkom.

 

NAVRAE : paarlmuseum@telkomsa.net of (021) 872 2651

 

 

 

Details

Date:
June 8
Time:
9:30 am - 2:00 pm
Event Category:

Details

Date:
June 8
Time:
9:30 am - 2:00 pm
Event Category: