Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Damesoggend by Paarl Girls’ High

October 5 @ 11:00 am - 2:00 pm

DAMESOGGEND: VUUR & VLAM
‘n Oggend van literatuur, kuns, musiek, passie en die dinge wat lekker is in die lewe!

VENUE: PAARL GIRLS’ HIGH

Met Elsa Winckler – Skrywer van liefdesverhale (boekpraatjie),
Vicky Davis (motiveringspraatjie) & Luna Paige (musikale opvoering)

TEN BATE VAN: Fondsinsameling vir die Korreltjie Kantel toer na Europa. ‘n Gedeelte van die fondse word ook aan PAARL GIRLS’ HIGH geskenk.

VERWELKOMINGSDRANKIES deur ClemenGold Gin
KAAS & WYN

KAARTJIEPRYS SLEGS R200
sluit 2 praatjies, ‘n musikale item, verwelkomingsdrankies, kaas en wyn in

Bring kontant of jou kaart vir:

Kunsaankope
Boekaankope

Jou teenwoordigheid dra by tot die bevordering van kunste in die buiteland! Koop jou kaartjie nou:

Aanlyn by Quicket South Africa of kontak Almari Cloete by:
cloetealmari@gmail.com / 0636883018

Details

Date:
October 5
Time:
11:00 am - 2:00 pm
Event Category:

Venue

Paarl Girls High
1 High Street
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
October 5
Time:
11:00 am - 2:00 pm
Event Category:

Venue

Paarl Girls High
1 High Street
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map