Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Dans van die vlamme/ Picnic on fire

December 30, 2017 @ 8:30 pm - 10:00 pm

‘n Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die
einde van die jaartonnel wanneer die Psychedelic
Theatre optree. Voeg daarby heerlike somerweer en
lekker pieknieks op die sagte gras van die Tuinteater, dan
is dit heeltemal te verstane waarom die ‘Dans van die
Vlamme’-vertoning ‘n hoogtepunt op die kalender is. Die
uurlange vertoning sluit in musiek, vuurdansers wat
vlamme eet en uitblaas, en onder meer met brandende
hoelahoepels, palmkerse en vuurslange dans. Soos
gewoonlik gaan hulle weer die gehoor na hul asem laat
snak met nuwe danse en asemrowende toertjies.
Besoekers het ook toegang tot veilige parkering, ‘n
kinderspeelparkie asook ’n buitelug gedigte-uitstalling.
Heerlike spys en drank te koop.
——-
A night of flames, fire and nature is the light at the end
of the year tunnel when the Psychedelic Theatre
performs. Add lovely summer weather and delicious
picnic on the gentle grass of the Garden Theatre, then it
becomes completely clear why the ‘Dance of the Flames’
show is a highlight on the calendar. The hour-long
performance includes music, fire breathers, and dances
with burning hula-hoops, palm candles and fire snakes.
As usual, they will have the audience eating out of their
hands with new dances and breath-taking twists. Visitors
also have access to secure parking, a children’s
playground and an outdoor poetry exhibition. Delicious
food and drink for sale.

Details

Date:
December 30, 2017
Time:
8:30 pm - 10:00 pm
Event Category:

Venue

Afrikaans Language Monument
Paarl, Western Cape 7620 South Africa + Google Map
Phone:
021 863 0543/ 4809