Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Dissipline in die Werksplek en Dissiplinêre Verhore

July 11 @ 8:30 am - July 12 @ 4:30 pm

Teikengroep: Topbestuur, Middelbestuur, Kantoorpersoneel, Toesighouers

R2950 per persoon (plus BTW)
Duur: 2 dae
Kontak: info@hopcal.co.za / 021 863 0830

Inhoud:

1. Inleiding:
• Die doel van dissipline
• Die balans tussen goeie verhoudings en formele prosedures
• Verhouding tussen regte en pligte in die werksplek
• Informele vs Formele dissipline

2. Dissipline en Ontslag:
• Die definisie van Ontslag
• Kategorieë van Ontslag
• Hoe om te onderskei tussen wangedrag en onvermoë/onbevoegdheid
• Dissipline en Berading

3. Hantering van wangedrag:
• Formele en Informele hantering van wangedrag
• Dissiplinêre Prosedure en Gedragskode
• Substantiewe Billikheid
• Prosedurele billikheid
• Hantering van verskillende wangedrag:
– Ongehoorsaamheid
– Afwesigheid en Dros
– Drank- en Dwelmoortredings

4. Voorbereiding vir Dissiplinêre Verhoor:
• Ondersoek
• Bewyse
• Formulering van die Aanklag
• Kennisgewing van ’n Verhoor
• Prosedurele billikheid (Die Proses)

5. Die Formele Dissiplinêre Verhoor:
• Die Rolspelers en Pligte
• Die Rol van die Aanklaer
• Versagtende en Verswarende omstandighede
• Die Rol van die Voorsitter:

▪ Eienskappe van ’n Voorsitter
▪ Bevinding van skuld/onskuld
▪ Die Sanksie: Die beginsel van “oorwig van waarskynlikheid”
▪ Skorsing met en sonder betaling
▪ Appél

6. Hantering van swak werksprestasie en swak gesondheid:
• Algemene Bestuursbeginsels
• Substantiewe en Prosedurele billikheid
• Onbevoegdheidsverhoor

7. Toepassing:

Gevallestudies, Praktiese Toepassing en Oefeninge.

Details

Start:
July 11 @ 8:30 am
End:
July 12 @ 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Start:
July 11 @ 8:30 am
End:
July 12 @ 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map