Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

EE Werkswinkel / Workshop

October 1 @ 9:00 am - October 3 @ 1:00 pm

Op grond van veranderinge wat aangebring is aan Gelyke Indiensneming Verslagdoening, volgens regeringsregulasies, Staatskoerant nr. 10975, 8 Augustus 2019, het die behoefte ontstaan vir praktiese bystand

Tydens die werkswinkel sal die volgende gedek word:
• Veranderinge in die EEA4 wat aanlyn ingedien moet word
• Vereistes vir ‘n beleid wat in plek moet wees om enige
inkomste gaping aan te spreek
• Gelyke indiensnemingsplan en regstellende stappe om die
vergoedingsgaping aan te spreek
• Balansering van die syfers om werksmagbeweging aan te dui
volgens die EEA2 verslag

Almal wat die werkswinkel bywoon, ontvang ‘n konsepbeleid asook ‘n EE plan wat die beleid aanspreek in MS Word formaat.

Die werkswinkel is gemik op EE bestuurders en persone wat werkgewers bystaan om EE verslagdoening te implementeer.

Datum: 1 Oktober (2,3 Oktober – VOL BESPREEK)
Tyd: 10h – 14h
Koste: R790
Lokaal: La Concorde, KWV, Paarl
Fasiliteerder: Bernard van der Walt

Om in te skryf, kontak ons by 021 863 0830 / info@hopcal.co.za

Details

Start:
October 1 @ 9:00 am
End:
October 3 @ 1:00 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Start:
October 1 @ 9:00 am
End:
October 3 @ 1:00 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map