Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Francie en haar Foon – Paarl

November 14 @ 8:00 pm - 9:00 pm

Francie is ‘n opkomende fotograaf wat sukkel om haar besigheid uit die wegspringblokke te kry. Niemand share haar posts nie en haar likes het stagneer. Nog ‘n uur is verby en Renalda bel al oor haar troufoto’s. Sy het ‘n moontlike nek siekte, kry ‘n slegte review en haar lewe voel skielik ‘offline’. Haar suster sê sy is getroud met haar foon. Is dit waar?
Kom kyk hoe Francie haar probleem probeer platslaan. Wie weet, dalk kan jy ook iets leer.

14 November
Ou Meulteater
20:00
R85 volwassenes, R40 skoliere en pensionarisse
Kaartjies kan bespreek word by 083 574 3744 / 079 603 7629

Details

Date:
November 14
Time:
8:00 pm - 9:00 pm
Event Category:

Venue

Old Mill Theatre
Mill Street
Paarl, Western Cape South Africa
+ Google Map

Details

Date:
November 14
Time:
8:00 pm - 9:00 pm
Event Category:

Venue

Old Mill Theatre
Mill Street
Paarl, Western Cape South Africa
+ Google Map