Loading Events

« All Events

Jacob en Esau Wildsvleis en Lensiesop Fees

June 1 @ 10:00 am - 3:00 pm

Toegangsfooi: R35 per persoon. Vry toegang vir kinders onder 12.
Wys toegangs’s kaartjie by hek.
Beperkte hoeveelheid ekstra kaartjies by hek @ R50 elk.
Entrance fee: R35 per person. Children under 12 no charge.
Show entrance ticket at gate.
Limited number of extra entrance tickets available at the gate @ R 50 pp.

Toegangsfooi sluit in kinder speelplek, springkasteel, en musiek.
Toegang tot die Bybeltuin is gratis vir die dag.
Pikniektafels, borde en eetgery word voorsien.
Entrance fee makes provision for children’s playground, jumping castle and music. Entrance to the Biblical garden is free for the day.
Picnic tables, plates and eating utensils provided.
Slegs 150 kaartjies word bemark. Bespreek asb u toegangskaartjies en etes vooraf om te verhoed dat u gunsteling kos nie uitverkoop is nie!
Beskikbaarheid van items op die menu kan nie gewaarborg word as die disse nie vooraf bestel en betaal is nie.

Only 150 tickets are being marketed. Please book your entrance tickets and favourite venison food to ensure it’s not sold out!
Availability can’t be guaranteed unless you have booked and paid for your dishes in advance.

Dit is n fondsinsamelings initiatief vir die voltooing van die multi-media saal op Salem Bybeltuin. U ondersteuning word hoog waardeer!
This is a fundraising exercise for the completion of the multi-media hall at Salem Biblical Garden. Your support in this regard is highly appreciated!

Details

Date:
June 1
Time:
10:00 am - 3:00 pm
Event Category:

Venue

Salem Biblical Garden
Rhebokskloof Road, Agter Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map
Phone:
+27(0)21 559 2958