Loading Events

« All Events

Kantooradministrasie ‘Werkswinkel’

July 23 @ 8:30 am - 4:30 pm

Duur: 2 dae
Koste: R2950 p.p plus BTW
Kontak: info@hopcal.co.za / 021 863 0830

Teikengroep : Administrateurs, Persoonlike Assistente, Sekretaresses, Ontvangsdames

Die doel van die program:

Hierdie program is ontwerp om kandidate toe te rus vir hulle rol as Administrateur, Administratiewe Assistent, Sekretaresse of Ontvangsdame. Dit kan ook aangewend word as ‘n verfrissingskursus vir die meer ervare kandidaat. Die assessering van die leerders sluit take en aktiwiteite in wat voltooi en binne een maand na afloop van die kursus ingedien moet word en waarvolgens leerders se bevoegdheid dan bepaal sal word.

Inhoud:

▪ Die rol van die kantoorbestuurder en professionaliteit
▪ Tydsbestuur
▪ Kliëntediens, e.g. hoe om moeilike kliënte te hanteer: telefonies & in persoon
▪ Die ontvangsarea: Die uitleg en die hantering van besoekers in die ontvangsarea
▪ Telefoon-etiket
▪ Die opstel en bestuur van ‘n goeie liasseerstelsel
▪ Bestuur en beheer van voorraad
▪ Bestuur van inkomende en uitgaande pos
▪ Die bestuur van ‘n dagboek vir jouself en vir iemand anders
▪ Vergaderings
▪ Kommunikasie en kommunikasievermoëns
▪ Geskrewe kommunikasie: besigheidsbriewe, epos, fakse, skryf van verslae ens.

Details

Date:
July 23
Time:
8:30 am - 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
July 23
Time:
8:30 am - 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map