Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Moedersdag by Toeka

May 12 @ 12:00 pm - 3:00 pm

Kom geniet ‘n heerlike Moedersdag ete hier by Toeka op Domaine Brahms in die AgterPaarl.

Onvang ‘n welkom drankie en verkyk jouself aan al die mooi goed,ou goed,antieke trekkers,veteraanmotors ,versamelstukke en antieke meubels.

Daar is ook ‘n spesiale geskenkie vir al die moeders.

Vir meer inligting of om te bespreek kontak ons op 076 914 5714

Details

Date:
May 12
Time:
12:00 pm - 3:00 pm
Event Category:

Details

Date:
May 12
Time:
12:00 pm - 3:00 pm
Event Category: