Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Ou Meul Teater_ NOG NET 9

March 21, 2018 @ 7:00 pm - 9:00 pm

Kaartjies vir die première van die opspraakwekkende drama NOG NET 9 op 21 Maart 2018 om 19:30 in die Ou Meul Teater, Paarl, is nou beskikbaar teen net R80 per persoon.
Nog net 9 is ‘n opwindende nuwe drama wat die talentvolle Paarlse aktrise Carry Carin Johnelien Saxon aan die wêreld bekendstel. Sy vertolk al die fiktiewe karakters in hierdie ware verhaal oor sosio-ekonomiese probleme wat eie aan vandag se minder gegoede buurte is, en bied hoop vir ‘n beter toekoms.
Die verhoogstuk is geskryf deur Carin Saxon, Sydwell Beziek en Andale Benjamin, en aangebied deur Soulo Produksies. Die regisseur is akteur Keenin Kacey von Wielligh, en die vervaardigers Sydwell Beziek en Andalé Benjamin.
Dit is die ideale manier om Menseregtedag te vier. Deure open om 7.00 nm. en drankies is beskikbaar by aankoms.
Kaartjies is beskikbaar by Andalé Benjamin, telefoon 0732109285, Carin Saxon by 0735994018 en Sydwell Beziek by 0714045169. Moenie hierdie geleentheid misloop om die dramakuns in die Drakenstein te ondersteun nie. Koop jou kaartjie vandag

Details

Date:
March 21, 2018
Time:
7:00 pm - 9:00 pm
Event Category:

Venue

Old Mill Theatre
Mill Street
Paarl, Western Cape South Africa
+ Google Map

Details

Date:
March 21, 2018
Time:
7:00 pm - 9:00 pm
Event Category:

Venue

Old Mill Theatre
Mill Street
Paarl, Western Cape South Africa
+ Google Map