Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Paarl: Inleiding tot Menslike Hulpbronbestuur Werkswinkel

May 9 @ 8:30 am - 1:00 pm

Teikengroep: HR Assistente, Junior MH Praktisyns, Studente, Enige persoon nuut in die HR veld

Die doel van die program:

Hierdie werkswinkel gee HR assistente, Junior HR praktisyns en enige persoon wat belangstel in die HR veld, die geleentheid om meer van die veld te leer en te verstaan met geleentheid vir interaktiewe gesprekke en vrae.

Inhoud: 1. Wat is HR
2. Die verskillende gesigte van HR
3 Die rol van HR :
– Opstel van Beleide
– Werwing
– Kontrakte/ Taak Lyste
– Oriëntering
– Opleiding
– Bemiddeling / Dissipline / Griewe
– Werk-evaluering, Salarisse en Loonbestuur
– Statutêre voorleggings (WVF, WCA, SETA, EE)
– Onderhandelinge – DoL, Vakbonde
– Gesondheid en Veiligheid

Duur: 4 uur
Aanbieding: Afrikaans
Koste: R750 per persoon, plus BTW

Hierdie opleiding word ook inhuis aangebied en u is baie welkom om ons kantore te skakel vir meer inligting.

info@hopcal.co.za / 021 8630830

Details

Date:
May 9
Time:
8:30 am - 1:00 pm
Event Category:

Venue

KWV Paarl
La Concorde, 57 Main St
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map