Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Paarl Proe

February 28 @ 4:00 pm

Kom ervaar die unieke smake en geure van die Paarl en omgewing.
Boetiekbier, olywe, wyn, kaas, vonkelwyn, die beste wors in die kontrei,
gin, heuning, die heerlikste gebak.
Al hierdie lekkertes en méér wag op jou.

Daar sal proe en koop stalletjies wees, van onder andere,
Kikka, Perdeberg, Tanzinite, Roses Handmade, Brenda’s,
Goedehoop Slaghuis, L’Avenir, Wilderer,
Olyvenbosch, JanKan, Meat-on-Main en nog vele meer.

Kom bederf jou sintuie op die maat van lewendige musiek.
Bring gerus jou vriende saam.
RSVP voor 25 Februarie 2019

RSVP : https://paarlproe.wixsite.com/ffgpaarl

Details

Date:
February 28
Time:
4:00 pm
Event Category:

Venue

The Square Circle
Bergriver Boulevard, 75
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
February 28
Time:
4:00 pm
Event Category:

Venue

The Square Circle
Bergriver Boulevard, 75
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map