Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Pre-New-Years Party ft Die Melktert Kommissie

December 31, 2019 @ 12:00 pm - 6:00 pm

Ons wil jou in die mood kry vir New-Years!! En waar beter as hier by Marianne in die sonnige Stellenbosch!

Ons bring vir jou die Melktert Kommissie, ‘n pool party, yskoue bier en wyn en ‘n braai!
Kaartjies is R150 en sluit ‘n burger/boerewors roll in.

Bring die hele familie want hierdie is ‘n dag wat jy NIE mis nie!

Kom geniet die dag met ons – sing, dans, en swem vir oulaas saam met ons in 2019!

Om te bespreek email: taste@mariannewinefarm.co.za

Details

Date:
December 31, 2019
Time:
12:00 pm - 6:00 pm
Event Category:

Venue

Marianne Wine Estate
Valley Rd
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
December 31, 2019
Time:
12:00 pm - 6:00 pm
Event Category:

Venue

Marianne Wine Estate
Valley Rd
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map