Loading Events

« All Events

The Rockets Piekniekkonsert/ Picnic Consert

January 27 @ 5:00 pm - 10:00 pm

Dié gewilde, SAMA-genomineerde r&b/pop-groep is ou
bekendes op menige radiostasie en veral liedjies van hul
Afrikaanse album, waaronder ‘Namakwa Daisy’ en ‘Ek is
Lief Vir Jou’, is immergeliefd. Dit vorm deel van die
Konsertreeks, waaroor inwoners, buitelanders en
toeriste mal is, ten bate van die ‘Laat ons Lees!’-
voorleesprojek vir kinders. Besoekers is welkom om
vooraf die beeldskone omgewing via wandelpaaie te
verken terwyl die kinders hulself in die speelparkie

Details

Date:
January 27
Time:
5:00 pm - 10:00 pm
Event Category:

Venue

Afrikaans Language Monument
Paarl, Western Cape 7620 South Africa + Google Map
Phone:
021 863 0543/ 4809