Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Sakelui Ontbyt, maar almal is welkom!

September 13 @ 7:00 am - 8:30 pm

Kom geniet ‘n heerlike ONTBYT saam met ons!☕️??

Plek: BOSCHENMEER Golf Estate, Paarl Golf Club

Datum: 13
Tyd: 07h00 – 08h30 vm

Alle sakemanne en vroue en hul ondersteuners kan kom saam kuier.?‍??‍?

Kaartjies is beskikbaar by die skool kantoor by ☎️ 021-870 1430 | ?reception.bolandautism@gmail.com

R2000 per tafel of R200 per persoon

Kom geniet ‘n heerlike oggend saam met ons en wen wonderlike pryse van – lekker bederwe by Bartholomeus Klip Farmhouse, in Hermon, Vindoux Tree House Guest Farm & Spa, in Tulbagh, Moolmanshof Bed & Breakfast?, in Swellendam, ‘n Naweek by die Riviera Hotel vir die gesin, etes by plaaslike restaurante, heerlike wyn, “goodie bags” en vele meer…

Puik netwerk geleentheid vir sakelui.

Ons gassprekers vir die oggend is:?
Heinrich Gabler – ‘n jong man wat met harde werk, toewyding en gegewe talente, Mnr Suid-Afrika 2019 geword het, ten spyte van sy grootword jare in ‘n Wellingtonse kinderhuis. Sy woorde: “Waar jy vandaan kom is nie belangrik nie, waarheen jy oppad is wel”.

Donovan van de Langeberg – Dakar deelnemer van 2018, kom deel met ons sy “My daring adventure” – hy noem die Dakar – “a journey for those that dream and an adventure for those that dare”
Sy doelwit is: “STAY STRONG, STAY SAFE, and FINISH…”

Hoop om julle almal daar te sien.

Details

Date:
September 13
Time:
7:00 am - 8:30 pm
Event Category:

Venue

Boschenmeer Golf Estate
Boschenmeer Golf Estate
Paarl, South Africa
+ Google Map
Phone:
+27(0)21 863 1140

Details

Date:
September 13
Time:
7:00 am - 8:30 pm
Event Category:

Venue

Boschenmeer Golf Estate
Boschenmeer Golf Estate
Paarl, South Africa
+ Google Map
Phone:
+27(0)21 863 1140