Loading Events

« All Events

Se Groete vir Ma

August 29 @ 6:30 pm - 9:00 pm

Die eenmanvertoning van Hannes van Wyk handel oor n plaasseun se verhouding met sy Ma. Humor, nostalgie en selfs n traan is te verwagte in hierdie briljante vertoning. Sop en brood word uit die hand van welbekende Chef Mynhardt bedien. Hierdie is n reis na gister, wat jou nog lank gaan bybly.
Slegs 200 kaartjies beskikbaar. R250 per persoon. Meer besonderhede en kaartjies verkrygbaar op Computicket. Jy wil nie die een mis nie.

Details

Date:
August 29
Time:
6:30 pm - 9:00 pm
Event Category:

Details

Date:
August 29
Time:
6:30 pm - 9:00 pm
Event Category: