Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Sports: Die Tweede Helfte

October 3 @ 7:30 am - 8:30 am

Anelina Steyn (Elizna Swanepoel) is terug en die keer is sy omtrent uitasem, maar reg vir die tweede helfte! Sy probeer alles om fiks te bly: sy cross fit, scuba, hardloop parkruns, doen yoga (beide warm en koue kamers). Sy het `n fitbit en koop haar gym klere by Total Sports. Sy het in 2017 laas `n aartappel geëet. Sy woon elke rugbybraai by, kyk wêreldbekers, trek aan vir die 7`s en het haar eie sauna. Sy eet Kauai en het die Discovery app wat vir haar punte gee. Sal sy dié keer die bal kan oorskop, oor die hekkie spring, diep genoeg kan duik en die gholfbaan kan uitfigure?
Kom geniet die lekker-lag komedie vir die hele gesin – die tweede helfte is weer net Sports!

Met Elizna Swanepoel as Anelina Steyn

Regie Daniel Wolmarans

Details

Date:
October 3
Time:
7:30 am - 8:30 am
Event Category:

Venue

Old Mill Theatre
Mill Street
Paarl, Western Cape South Africa
+ Google Map

Details

Date:
October 3
Time:
7:30 am - 8:30 am
Event Category:

Venue

Old Mill Theatre
Mill Street
Paarl, Western Cape South Africa
+ Google Map