Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Team Winelands Networking

May 7 @ 5:30 pm - 8:00 pm

Ons is n groep dinamiese entrepeneurs wat 3 weekliks op ‘n meer persoonlike basis mekaar ontmoet, om ons besighede aan mekaar voor te stel en te netwerk. Tydens die byeenkoms word daar die geleentheid gegee om jou besigheid en produkte en/of dienste aan die groep voor te stel. Dis ‘n wonderlike geleentheid vir persoonlike, een-tot-een netwerk tussen mede entrepeneurs. Ons beoog ook om goeie, deurlopende blootstelling aan elke deelnemende besigheid gegee.

Dinsdag 7 Mei 17h30 vir 18h00
Scissors on Main in Noorder Paarl
Bring jou besigheidskaartjies en R80 toegang
RSVP 7 Mei 10h00
Antoinette Coetzee 0826925789

Details

Date:
May 7
Time:
5:30 pm - 8:00 pm
Event Category:

Venue

Scissors on Main
515 Main Rd
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
May 7
Time:
5:30 pm - 8:00 pm
Event Category:

Venue

Scissors on Main
515 Main Rd
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map