Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Toesighouersvaardighede: Kwaliteit en Produktiwiteit Werkswinkel

May 16 @ 8:00 am - May 17 @ 4:30 pm

Inhoud:

1. Inleiding:

As toesighouer word jy verantwoordelik gehou vir verskeie take, waarvan die lewering van ‘n kwaliteit diens of produk, die produktiwiteit van die mense wat aan jou rapporteer en die moreel van jou span, seker die belangrikste is.

Die toesighouer en niemand anders is verantwoordelk indien die span nie hierdie
doelwitte bereik nie!

Binne hierdie twee dae gaan jy geleer en gewys word hoe om jou spanlede se werkskwaliteit, produktiwiteit en die moreel van die span suksesvol te bestuur.

2. Doel:

Die doel van hierdie tweedag -program is om jou te leer en wys hoe belangrik elkeen van die drie uitsette is.

• Hoe om kwaliteit-, produktiwiteit- en moraal- doelwitte vir jou ondergeskiktes te stel.
• Hoe om hierdie doelwitte te meet en
• Hoe om regstellings te doen.

3. Kwaliteit
4. Produktiwiteit
5. Moreel
6. Produksie-Rekord
7. Plan van Aksie

Details

Start:
May 16 @ 8:00 am
End:
May 17 @ 4:30 pm
Event Category:

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map