Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Vadersdag by Toeka Stoor

June 16 @ 12:00 pm - 4:00 pm

Kom geniet ‘n heerlike Vadersdag ete hier by Toeka op Domaine Brahms in die AgterPaarl.

Verras vir Pa met al die mooi goed,ou goed,antieke trekkers,veteraanmotors ,versamelstukke en antieke meubels.

Daar is ook ‘n spesiale geskenkie vir al die vaders.

Vir meer inligting of om te bespreek kontak ons op 076 914 5714 of stuur vir ons ‘n epos aan brahms1@iafrica.com

Details

Date:
June 16
Time:
12:00 pm - 4:00 pm
Event Category:

Details

Date:
June 16
Time:
12:00 pm - 4:00 pm
Event Category: