Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Valentines Weekend by Toeka Stoor

February 14 @ 9:00 am - 4:00 pm

Kom bederf jou liefie, van Toeka tot nou!!!

Geniet ‘n heerlike sjampanje ontbyt of een van ons valentines middag etes.

Sjampanje ontbyt – R230 per paartjie
Liefie se Plaas Ontbyt OF ontbyt Croissant met spek, roereier & roomkaas
Waffle met roomys
Bottel vonkelwyn

Valentines middag ete – R270 per paartjie
My Darling Burger OF Coronation chicken wrap en slaai
Waffle met roomys
Bottel wyn (wit of rooi)

Vir meer inligting of om te bespreek kontak ons op
076 914 5714

Details

Date:
February 14
Time:
9:00 am - 4:00 pm
Event Category:

Details

Date:
February 14
Time:
9:00 am - 4:00 pm
Event Category: