Loading Events
Find Events

Event Views Navigation

Events for December 30, 2017

Day Navigation

11:30 am

Cannon firings at the Taalmonument

December 30, 2017 @ 11:30 am - 12:00 pm
Afrikaanse Taalmonument, Afrikaanse Taalmonument Western Cape South Africa

Kanonafvurings by die Taalmonument in die Paarl / Cannon firings at the Taalmonument in Paarl (English below) Wil jy ‘n kanon afvuur? As jy slim genoeg is, kan jy dalk – by die kanonafvuring op elke laaste Saterdag van die maand by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Dié reeks afvurings word in samewerking met […]

Find out more »
8:30 pm

Dans van die vlamme/ Picnic on fire

December 30, 2017 @ 8:30 pm - 10:00 pm
Afrikaans Language Monument Paarl, Western Cape 7620 South Africa

‘n Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die einde van die jaartonnel wanneer die Psychedelic Theatre optree. Voeg daarby heerlike somerweer en lekker pieknieks op die sagte gras van die Tuinteater, dan is dit heeltemal te verstane waarom die ‘Dans van die Vlamme’-vertoning ‘n hoogtepunt op die kalender is. Die uurlange […]

Find out more »
+ Export Events