Loading Events

Events for March 21, 2018

Events Search and Views Navigation

Find Events

Event Views Navigation

Events Search

7:30 am

Laerskool Slot_5km Familie pretstap / 5km Family funwalk

March 21 @ 7:30 am - 11:30 am
Laerskool Slot van die Paarl Paarl, Western Cape South Africa + Google Map

Laerskool Slot van die Paarl nooi almal om deel te kom neem aan ons 5km familie pretstap in die pragtige wingerde van Ridgeback Wines & Guest House, Paarl, Western Cape, South Africa (naas die R44) op Woensdag, 21 Maart 2018 @ 8:00am. Inskrywings word aanvaar vanaf 07:30am @ R20.00/volwassene en R10.00/kind. Vir meer inligting kontak […]

Find out more »

9:00 am

Paarl Action Sports Home_Suppliers Day Action Cricket

March 21 @ 9:00 am - 4:00 pm
Paarl Action Sports Home Paarl, Western Cape South Africa + Google Map

Alle instansies, privaat besighede, boere ens kom skryf 'n span in en speel 'n lekker wedstryd. Adverteer ook jou Maatskappy of plek op die dag. Lekker spangees en ken mekaar dag! Vir meer inligting kontak; Steven 082 732 8756  

Find out more »

7:00 pm

Ou Meul Teater_ NOG NET 9

March 21 @ 7:00 pm - 9:00 pm
Old Mill Theatre, Mill Street
Paarl, Western Cape South Africa
+ Google Map

Kaartjies vir die première van die opspraakwekkende drama NOG NET 9 op 21 Maart 2018 om 19:30 in die Ou Meul Teater, Paarl, is nou beskikbaar teen net R80 per persoon. Nog net 9 is ‘n opwindende nuwe drama wat die talentvolle Paarlse aktrise Carry Carin Johnelien Saxon aan die wêreld bekendstel. Sy vertolk al […]

Find out more »

7:30 pm

Date Night at Salt

March 21 @ 7:30 pm - 10:00 pm
Salt Restaurant Paarl, Newlink Centre Paarl, Western Cape
Paarl , 7646
+ Google Map

It's Date Night every Wednesday at Salt Restaurant from 6pm and the movie starts at 7:45pm! Book your table now for a meal, a glass of De Meye and a Minimax Cinema ticket for only R200 for two people. For more information contact +27 (0) 21 872 7580.

Find out more »
+ Export Events