
Events Search and Views Navigation
4:00 pm
Paarl Proe
Kom ervaar die unieke smake en geure van die Paarl en omgewing. Boetiekbier, olywe, wyn, kaas, vonkelwyn, die beste wors in die kontrei, gin, heuning, die heerlikste gebak. Al hierdie lekkertes en méér wag op jou. Daar sal proe en koop stalletjies wees, van onder andere, Kikka, Perdeberg, Tanzinite, Roses Handmade, Brenda’s, Goedehoop Slaghuis, L’Avenir, […]
Find out more »7:00 pm
HJS Piekniekkonsert
Come and enjoy a wonderful evening of music under the stars
Find out more »