• 0101
  • 26452645

Place Category: Businesses and Paarl Tour Operators

Profile
Profile
More Info
Photos
Map
  • Ek is Chris du Plessis, ek woon sedert 1976 in die Paarl.

    Ek het in 2014 begin met charter en toerisme besigheid. Dit was altyd my passie om mense te vervoer en die land te kan wys.

    Ek is beskikbaar vir die volgende toere;

    • Blommetoere na die Weskus en Namakwaland.
    • Walvistoere na Hermanus en Gansbaai.
    • Besoek van Wildtuine in Republiek van Suid Afrika.
    • Bergfietstoere, Staptogte en Feeste, plaaslik sowel as in die binneland.

    En ook beskikbaar vir die volgende uitstappies;

    • Dames naweke
    • Manne naweke
    • Jagtogte
    • Voëlkyk uitstappies
    • Wynproe op wynplase

    Ook beskikbaar vir die vervoer na-en vanaf;

    • Lughawe
    • Troues
    • Funksies
    • Restaurante
    • Sportbyeenkomste
    • Rugbyswedstryde
    • Gholf
    • Netbal wedstryde en binneshuise netball

    Niks is te ver of te naby!

    Vroeg tot Laat

  • Address: 46 Dorp Street, Paarl, 7646
    Paarl
    Western Cape
    South Africa
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.