Loading Events

← Back to Events

Afrikaans Language Monument

+ Google Map
Paarl, Western Cape 7620 South Africa
021 863 0543/ 4809

September 2019

Kom slyp jou Afrikaans werkswinkel

September 5 @ 9:00 am - 1:00 pm
Afrikaans Language Monument Paarl, Western Cape 7620 South Africa + Google Map

Reg om jou Afrikaans te verbeter? / Ready to improve your Afrikaans? (English below) Slyp dan jou tande vir ʼn boeiende werkswinkel by die Taalmonument (Her)ontdek ’n paar geheime van goeie geskrewe taalgebruik tydens die gesellige Kom-slyp-jou-Afrikaans-werkswinkel op Donderdag 5 September 2019 by die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg. Dié werkswinkel, aangebied deur die talentvolle taalkenners Jana Luther van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) en Fred Pheiffer van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), is gemik op die algemene…

Find out more »

October 2019

Volmaanpiekniek / Full Moon Picnic

October 12 @ 5:00 pm - 10:00 pm
Afrikaans Language Monument Paarl, Western Cape 7620 South Africa + Google Map

Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees. / More information will be available soon. Teken gerus die DATUM aan in jou kalender!

Find out more »
+ Export Events