Loading Events

← Back to Events

Afrikaans Language Monument

Upcoming Events

February 2018

Piekniekkonsert: Riana Nel / Picnic Concert: Riana Nel

February 3 @ 8:00 pm - 9:00 pm
Afrikaans Language Monument Paarl, Western Cape 7620 South Africa + Google Map

Riana wag vir jou onder die sterre by die Taalmonument / Riana awaits you under the stars at the Language Monument (English below) “Ek staan onder die aand se sterre. Vrede vind ek in die stille nag. Dit is waar ek vir jou wag.” Só sing die gewilde sanger, liedjieskrywer en gebore Namibiër Riana Nel wat op ‘n heerlike someraand op die piekniek-planke by die Afrikaanse Taalmonument in Paarl gaan optree. Op Saterdag, 3 Februarie 2018 wil sy almal omvou…

Find out more »

Stersirkel-fotografiewerkswinkel

February 16 @ 6:00 pm - 10:30 pm
Afrikaans Language Monument Paarl, Western Cape 7620 South Africa + Google Map

Stersirkels-fotografiewerkswinkel / Star trails photography workshop (English below) ’n Fotografiewerkswinkel, waar deelnemers sal leer om stersirkels ("star trails") af te neem, word op Vrydag 16 Februarie 2018 by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied. Dié praktiese werkswinkel, deur professionele fotograaf en geregistreerde toergids, Peter Haarhoff, van die Cape Photographic Company, is geskik vir beginner- tot intermediêre fotograwe. ‘n SLR-kamera (digitaal of 35mm), driepoot en beheerkabel is noodsaaklik. Deelnemers sal maklike en betroubare maniere leer om goeie stersirkel-foto’s te neem,…

Find out more »

Piekniekkonsert: Elvis Blue / Picnic Concert: Elvis Blue

February 17 @ 8:00 pm - 10:00 pm
Afrikaans Language Monument Paarl, Western Cape 7620 South Africa + Google Map

Elvis en die Taalmonument / Elvis and the Afrikaans Language Monument (English below) Die energieke en vrygewige sangsensasie Elvis Blue gaan besoekers aan die Afrikaanse Taalmonument op Saterdag, 17 Februarie 2018, betower tussen die groen en graniet op Paarlberg. Dié koning van konserte het al talle pryse vir sy topverkoper-albums ontvang, dus daar is g’n kans dat aanhangers en nuwe aanhangers ‘n bloutjie gaan loop nie. Boonop is dit deel van die monument se Konsertreeks - waaroor inwoners, buitelanders en…

Find out more »
+ Export Events