Loading Events

← Back to Events

Ou Meul Teater

Ou Meul Teater
+27(0)83 564 0056

August 2015

Gert Vlok Nel

August 6, 2015 @ 8:00 am - 5:00 pm
Ou Meul Teater, Ou Meul Teater + Google Map

Gert Vlok-Nel is ‘n mite, ‘n rand-figuur en ‘n legende wat ironies genoeg, waarskynlik baie hoër ge-ag word in Europese literêre en musikale kringe as in sy eie land. Hierdie troebadoer, digter en musikant is gebore in Calvinia en het groot geword in Beaufort-Wes as een van 8 kinders. Hy het die lewe al ervaar in al sy “vlakke” …as student op Stellenbosch, as spoorwegklerk in Bellville, as toergids in die Kasteel, as sekuriteitswag op ‘n kampus, as “busker” op…

Find out more »

Affairs vir domkoppe 2 – Theatre

August 8, 2015 @ 8:00 pm - 10:00 pm
Ou Meul Teater, Ou Meul Teater + Google Map
R 120

Chris Vorster (Ryno van 7de Laan) is op sy beste met die opvolg van die suksesvolle en snaakse Affairs vir domkoppe. In Domkoppe 2 sluit twee nuwe karakters by die reeds sterbelaaide rolverdeling aan. In die eerste "film" het Chris "klas gegee" oor affairs. Nou is dit meer 'n aksie-avontuur . . . iets tussen Frankenstein en The Fugitive. Maak gereed vir 'n dolle jaagtog. Jy kan Domkoppe 2 geniet sonder om die eerste te gesien het. Chris "vertolk" verskeie…

Find out more »

Gawie, die gawe gedroggie

August 22, 2015 @ 10:00 am - 5:00 pm
Ou Meul Teater, Ou Meul Teater + Google Map
R45

Gawie, die Gawe Gedroggie is 'n genotvolle kinderproduksie wat geen kind moet misloop nie. Hierdie toneelstuk waarborg nie alleenlik hope prêt en plesier nie, maar beklemtoon ook die waarde van vriendskap en die belangrikheid van die natuur. Die diverse groep kleurvolle karakters op die feeverhaal-stel sal enige kindergehoor laat wegraak in die wonderwêreld van kinderteater op sy beste. Kom deel in die avontuur saam met Gawie en sy kaboutermaats, Kalbassie en Koralie, in Vrolike Vonkel Vallei. Kom kyk watter kattekwaad…

Find out more »
+ Export Events