Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Gian Groen – The Winelands

October 23 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Tickets
www.quicket.co.za/events/116312-gian-groen-the-winelands
R150 – kaartjies beskikbaar by Quicket
Gian Groen is al van 1999 af ‘n opspraakwekkende liedjieskrywer en sanger op Suid Afrikaanse verhoë. Met sy rasperstem en meesleurende stories vlieg die tyd behoorlik verby wanneer gehore aan sy lippe hang. Met alombekende komposisies soos: Vier seisoene kind, Binneland in, Piet my vrou, Als is net Lekker en Suikerbossie sunset, om maar ‘n paar te noem, sal Gian jou uit die Grendel-roes uit skud.

Details

Date:
October 23
Time:
7:00 pm - 10:00 pm
Event Categories:
,

Venue

The Winelands at Boschenmeer Golf Estate
Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
October 23
Time:
7:00 pm - 10:00 pm
Event Categories:
,

Venue

The Winelands at Boschenmeer Golf Estate
Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map