Kom geniet die rustigheid by JanKan in die hartjie van die Paarl. Of jy nou smul aan ‘n roosterkoek, teug aan ons tuisgemaakte lemonade of die kinders bring vir ‘n perdryles, JanKan het vermaak vir oud en jonk. So waarvoor wag jy? Kom plaas toe!
0218630065