Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Koos Kombuis by Vendôme Wynlandgoed

May 14 @ 6:00 pm - 11:00 pm

Kom geniet ‘n aand met een van die land se merkwaardigste en invloedrykste kunstenaars, KOOS KOMBUIS!
Wanneer: Vrydag, 14 Mei 2021
Waar: Vendôme Wynlandgoed, Paarl
Koste: R175 per persoon
Bespreek by: info@vendome.co.za
Die perseel sal oop wees vanaf 18:00.
Die vertoning begin om 19:00.
Pizza’s en heerlike Kaapse Familie Wyne sal te koop wees!
MOENIE UITMIS NIE! 🍷🍷🍷

Details

Date:
May 14
Time:
6:00 pm - 11:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Kaapse Familie Wingerde (Vendome)
Phone:
021 863 3905/ 087 802 2369

Details

Date:
May 14
Time:
6:00 pm - 11:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Kaapse Familie Wingerde (Vendome)
Phone:
021 863 3905/ 087 802 2369