Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Strooidak Kerk – Ds Fanie se uithaler potte

May 7 @ 6:00 pm

Hier kom ‘n ding! Dis nou tyd om jou heerlike wegneem/deurry ete te bespreek! Ons spyskaart sluit in –
Ds Fanie se uithaler potte: Kerrie Afval pot (100 porsies), Lamskenkelpot (50 porsies), en Seekospot (100 porsies) op rys @ R110 per porsie.
Geurige Lasagne (100 porsies) met mengelslaai en broodrolletjie @ R80.
Tyd: Vrydagaand 7 Mei 2021 vanaf 18h00 by die hoofingang van die kerksaal in Klein Reservoirstraat. U meld daar aan en ry dan om in Theronstraat om u kos af te haal. Beperkte voorsiening per pot, so maak seker u bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom!
Plaas u bestelling by Christel by die kerkkantoor: 021 872 4396 of stuur WhatsApp na 084 449 6200. EFT betaling kan gemaak word aan Strooidak se Nedbank Tjekrekening: Nr: 101 929 1168 met u naam as verwysing + deurry ete (stuur bewys van betaling na kerkkantoor en maak seker u verwysing is korrek).
Ons verwelkom graag donasies van bestanddele of om kostes te dek – ons het u ondersteuning baie nodig! Deel asseblief die plasing met u vriende en familie!

Details

Date:
May 7
Time:
6:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Strooidak Kerk
Main Road
Paarl , Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
May 7
Time:
6:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Strooidak Kerk
Main Road
Paarl , Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map