Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Strooidak Kerk Straatpartytjie

October 30 @ 10:00 am - 9:00 pm

Kom hou saam feestelike Strooidakkerk Straat Partytjie!
Strooidak se Kerksaal & Klein Reservoirstraat.
Ds Fanie se potte gaan prut vir middag- en aandete – ook sy beroemde afvalpot!
Pannekoek, Basaar-poeding, Hoenderbraai & Slaai, Koffie, Tee & Koek.
Kom soek winskopies by die rommel- & oudhede tafel
Voorafbestellings welkom! Kom sit aan of reël vir wegneem pakkie. Bring eie drankies.
Kontant donasies & skenkings van bestandele vir bogenoemde is WELKOM!
Navrae en bestellings: 021 872 4396

Details

Date:
October 30
Time:
10:00 am - 9:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Strooidak Kerk
Main Road
Paarl , Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
October 30
Time:
10:00 am - 9:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Strooidak Kerk
Main Road
Paarl , Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map