Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

TOESIGHOUERSVAARDIGHEDE WERKSWINKEL

June 1 @ 8:00 am - June 2 @ 5:00 pm

TOESIGHOUERSVAARDIGHEDE: KWALITEIT, PRODUKTIWITEIT & MOREEL

Inhoud:

 

  1. Inleiding:

Die toesighouer is verantwoordelik vir verskeie take, waarvan die lewering van ‘n kwaliteit diens of produk, die produktiwiteit van die mense wat aan hom rapporteer en die moreel van sy span, seker die belangrikste is.

Die toesighouer en niemand anders is verantwoordelk indien die span nie hierdie doelwitte bereik nie!

 

  1. Doel:

Oor ‘n periode van twee dae word die toesighouer geleer en gewys word hoe om sy/haar spanlede se werkskwaliteit, produktiwiteit en die moreel suksesvol te bestuur.

 

  • Hoe om Kwaliteit-, Produktiwiteit- en Moreel doelwitte te stel.
  • Hoe om die doelwitte te kommunikeer aan ellke lid van die span
  • Hoe om elkeen van die doelwitte te meet
  • Hoe om doeltreffende rekords te hou
  • Hoe hanteer jy ‘n swak presteerder
  • Hoe om regstellings te doen wanneer afwykings plaasvind

 

  1. Opvolgsessie

Bestuurders word uitgenooi om na afloop van die eerste dag se opleiding n inligting sessie by te woon waar die voordele van die toesighouer se nuwe kennis bespreek kan word Die opsie vir n opvolgsessie sal ook bespreek word.

 

  1. Plaasbesoek (Opsioneel)

 

Na afloop van die program besoek Pieter Swanepoel die plaas en bestuurder vir waarneming van die

toesighouer(s) se toepassing van die tegnieke wat hy op die kursus geleer het.

Aangebied deur HopkinsCoetzee – www.hopcal.co.za

Datum: 1 & 2 Junie (2-dag program)

Lokaal: La Concorde, Paarl (Ou KWV gebou) Kontak ons vir meer inligting: karen@hopcal.co.za / 021 863 0830

 

Details

Start:
June 1 @ 8:00 am
End:
June 2 @ 5:00 pm
Event Categories:
,

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map

Details

Start:
June 1 @ 8:00 am
End:
June 2 @ 5:00 pm
Event Categories:
,

Venue

HopkinsCoetzee Associates
KWV, 57 La Concorde, Main Road
PAARL, WESTERN CAPE 7646 South Africa
+ Google Map