Loading Events

« All Events

TWEE // Herman Kleinhans by Breezyhill

December 4 @ 8:00 pm

Dis weer sulke tyd en hierdie keer maak ons dit die grootste een nog!

 

Datum: 4 Desember

Tyd: Deure maak 5h oop, vertoning begin 20h00 vir 20h30

Plek: Breezyhill, Paarl

Koste: R100pp

https://qkt.io/8aht2P

 

Daar sal uitverkopings by die kroeg wees asook Breezyhill se monster pizzas.

 

Hierdie vertoning vorm ook deel van Herman se nuwe CD, Vliegtuig, se bekendstelling.

 

Dit gaan een vir die boeke wees so bel jou vriende, koop jou kaartjies – ons sien julle daar!

 

 

 

Vir enige navrae, kontak ons by tweemusiek@gmail.com

 

Details

Date:
December 4
Time:
8:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Breezyhill Paarl
R45
Paarl, Western Cape 7645 South Africa
+ Google Map

Details

Date:
December 4
Time:
8:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Breezyhill Paarl
R45
Paarl, Western Cape 7645 South Africa
+ Google Map