Loading Events

← Back to Events

The Winelands at Boschenmeer Golf Estate

+ Google Map
Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate
Paarl, Western Cape 7646 South Africa

October 2020

Gian Groen – The Winelands

October 23, 2020 @ 7:00 pm - 10:00 pm
The Winelands at Boschenmeer Golf Estate, Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

Tickets www.quicket.co.za/events/116312-gian-groen-the-winelands R150 - kaartjies beskikbaar by Quicket Gian Groen is al van 1999 af 'n opspraakwekkende liedjieskrywer en sanger op Suid Afrikaanse verhoë. Met sy rasperstem en meesleurende stories vlieg die tyd behoorlik verby wanneer gehore aan sy lippe hang. Met alombekende komposisies soos: Vier seisoene kind, Binneland in, Piet my vrou, Als is net Lekker en Suikerbossie sunset, om maar 'n paar te noem, sal Gian jou uit die Grendel-roes uit skud.

Find out more »

Anton Goosen & Schalk Joubert

October 30, 2020 @ 7:00 pm - 10:00 pm
The Winelands at Boschenmeer Golf Estate, Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

Tickets www.quicket.co.za/events/116311-anton-goosen-the-winelands R150 - kaartjies beskikbaar by Quicket Anton Goosen en Schalk Joubert is twee van Suid Afrika se mees veelsydige musikante. Saam het hulle al die wêreld plat gereis en die heel grootste verhoë gedeel. Kom luister na die twee swaargewigte se pittighede en Anton se tydlose treffers.

Find out more »

November 2020

Andriëtte Norman

November 11, 2020 @ 7:00 pm - 10:00 pm
The Winelands at Boschenmeer Golf Estate, Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

Andriëtte kom kuier by The Winelands op die 11de November met die musiek van haar splinternuwe album, Hartsland met Neil Benjamin op kitaar. Sien uit na baie nuwe musiek en ook ou gunstelinge. Tickets qkt.io/andriette

Find out more »

December 2020

Die Broers

December 2, 2020 @ 7:00 pm
The Winelands at Boschenmeer Golf Estate, Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

Geniet 'n onvergeetlike aand met Die Broers! Tickets qkt.io/8E00W8

Find out more »

Jannie du Toit

December 9, 2020 @ 7:00 pm - 10:00 pm
The Winelands at Boschenmeer Golf Estate, Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map

DIE MAAN DEUR 'N GAATJIE IN DIE NAG Kaapse toer met die liedjies van Marie Tredoux, legendariese liedjieskrywer van Jacobsbaai wat op 91 jaar steeds liedjies maak Jannie toer saam met Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Annelie du Plessis-Hoberg (fluit)

Find out more »
+ Export Events