Loading Events

← Back to Events

Toringkerk

+ Google Map
301 Main street, Paarl
Western Cape, 7646 South Africa
021-872 2123/4 fpmusiccentre.weebly.com

April 2016

Frank Pietersen Music Centre Choir Festival at Toringkerk

April 21, 2016 @ 7:00 pm
Toringkerk, 301 Main street, Paarl
Western Cape, 7646 South Africa
+ Google Map
R30

November 2016

Kersfees Koor- en Orrelfees

November 27, 2016 @ 9:30 am - 10:30 am
Toringkerk, 301 Main street, Paarl
Western Cape, 7646 South Africa
+ Google Map

Die oggend kom besoek die Libertaskoor, olv Johan de Villiers, ons. Hulle gaan die Kersfeeswerke uit Messiah van GF Handel uitvoer. Terselfdertyd gaan Zorada Temmingh, hulle begeleier, ’n paar werke op die orrel speel om ons orrel ná sy groot diens feestelik te vier. Ons kerk beskik oor ‘n kerkorrel wat in 1907 in Engeland deur Norman & Beard gebou is. Aanvanklik is die wind met die hand gepomp en die aksie was pneumaties, maar toe dit geëlektrifiseer is, in…

Find out more »

May 2018

Toringkerk_Grace Notes, Concert

May 6, 2018 @ 3:00 pm - 4:00 pm
Toringkerk, 301 Main street, Paarl
Western Cape, 7646 South Africa
+ Google Map

Curated by Thuthuka Sibisi, Grace Notes, a unique concert of a cappella sacred music, has been performed at some of Cape Town’s most exquisite venues and churches.  Following its acclaimed premiere in France in 2016, and sell out performances in Cape Town in 2017 and 2018, we’re delighted to bring this unique concert of a cappella sacred music to the Toringkerk in Paarl. Juxtaposing ancient and modern music from Europe and Africa, Grace Notes intersperses sacred compositions by Byrd, Palestrina,…

Find out more »

May 2019

Museumdag / Museum Day

May 18, 2019 @ 10:00 am - 12:00 pm
Toringkerk, 301 Main street, Paarl
Western Cape, 7646 South Africa
+ Google Map

Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees. / More information will be available soon. GRATIS TOEGANG Teken gerus die DATUM aan in jou kalender!

Find out more »

June 2021

Toringkerk Markietie

June 11 @ 8:00 am - 12:00 pm
Toringkerk, 301 Main street, Paarl
Western Cape, 7646 South Africa
+ Google Map

Toringkerk Markietie is elke jaar 'n hoogtepunt vir oud en jonk! Eetgoed, Bakgoed, Vleis, Groente jy noem dit! Kom loer in by Toringkerk van vroeg tot laat. Navrae 021 872 6730 / Whatsapp 084 621 2094

Find out more »

NATANIËL IN CONCERT

June 19 @ 2:30 pm - 6:00 pm
Toringkerk, 301 Main street, Paarl
Western Cape, 7646 South Africa
+ Google Map

Ná ’n lang afsondering en geen reise vir meer as ’n jaar nie, keer Nataniël tans terug na die verhoog met ’n landwye reeks Saterdagkonserte in talle van sy geliefde kerke. ’n Intieme konsert word op Saterdag 19 Junie om 14:30 aangebied in die Toringkerk, Paarl. Hierdie vertoning bestaan uit musiek, oud en nuut, oorspronklik en immergroen, jazz, blues, soul, pop en eksentriek, altyd verrassend. En natuurlik Nataniël se nuutste kenmerkende stories. Nataniël deel die verhoog met pianis Charl du…

Find out more »

Nataniël in Concert

June 19 @ 2:30 pm
Toringkerk, 301 Main street, Paarl
Western Cape, 7646 South Africa
+ Google Map

Ná ’n lang afsondering en geen reise vir meer as ’n jaar nie, keer Nataniël tans terug na die verhoog met ’n landswye reeks Saterdagkonserte in talle van sy geliefde kerke. ’n Intieme konsert word op Saterdag 19 Junie om 14:30 aangebied in die Toringkerk, Paarl. Hierdie vertoning bestaan uit musiek, oud en nuut, oorspronklik en immergroen, jazz, blues, soul, pop en eksentriek, altyd verrassend. En natuurlik Nataniël se nuutste kenmerkende stories. Nataniël deel die verhoog met pianis Charl du…

Find out more »
+ Export Events